Die pad na akademiese sukses begin hier
Wie is EDUCO PLUS?
In die moderne opvoedkundige landskap is die strewe na akademiese sukses ‘n reis wat ouers en hul kinders saam aanpak. As ouers soek ons voortdurend maniere om ons kinders se leerervarings te verbeter en hulle toe te rus met die gereedskap wat hulle nodig het om suksesvol te wees in ‘n uitdagende wêreld. Deur akademiese intervensie optimaal te benut, kan ons ons kinders bemagtig om hulle volle potensiaal te bereik en ‘n reis van lewenslange leer en prestasie aan te pak.
Wiskunde Gereedskap
Basiese wiskunde vaardighede is soos die trappe van ‘n leer wat eenvoudig nie oorgeslaan of gemis kan word nie, veral nie op laerskool vlak nie.
Lees Gereedskap
Om te leer, lees, spel en verstaan wat jy lees is ‘n kronkelende pad van vordering en vir sommige student makliker om te navigeer as ander.
Studie Gereedskap
Baie leerders is onder die verkeerdelik indruk dat “studeer” beteken om materiaal herhaaldelik deur te lees, en dat “studie” die dag voor 'n toets die enigste manier is om inligting te onthou.
- Gesertifiseerde Disleksie Terapeut
- Geakkrediteerde Leesterapeut
- Heelbreinpraktisyn
- Gekwalifiseerde Remediërende Onderwyser